Skip to product information
1 of 3

Klein Beertjie leer van Paasfees

Klein Beertjie leer van Paasfees

Regular price R 34.99 ZAR
Regular price Sale price R 34.99 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

🚚 Delivery across South Africa in 3–5 business days · Shipping calculated at checkout

Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.

In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees — toe Jesus opgestaan het uit die dood.

Hierdie pragtige volkleur-boekie vertel kinders tussen 3 en 6 van Jesus se opstanding en die ware betekenis van Paasfees. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.

Produk Inligting

  • Skrywer: Bob Hartman
  • Illustreerder: Steve Brown
  • Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Taal: Afrikaans
  • Gehoor: Kinders (3–6 jaar)
  • Bladsy Telling: 24
  • Formaat: Sagteband
  • Grootte: 198 mm x 198 mm x 3 mm
  • ISBN: 9781431626588
View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Klein Beertjie leer van Paasfees
Klein Beertjie leer van Paasfees9781431626588
Klein Beertjie leer van Paasfees9781431626588
R 34.99/ea
R 0.00
Sold out
R 34.99/ea R 0.00