Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies
Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies
Couldn't load pickup availability
🚚 Delivery across South Africa in 3–5 business days · Shipping calculated at checkout
Voel dit soms of jy nie aan die wêreld se standaarde van sukses en skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?
Die 44 inkleurkaartjies van Kosbaar vir Hom is die ideale manier om jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44 bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en verlos is en dat Hy jou baie liefhet.
Dink biddend na oor elke bevestiging terwyl jy inkleur en jou verheug in jou identiteit as 'n dogter van die Koning!
- 44 inkleurkaartjies in 'n boksie
- Elke kaartjie het 'n Bybel-gebaseerde bevestiging met 'n ondersteunende Bybelvers
- Kaartjies is slegs aan een kant gedruk vir besinning en aantekeninge
- Dik papier geskik vir potlode tot waterverf
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Precious and Loved
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy
Taal: Afrikaans
Gehoor: Vroue
Aantal kaartjies: 44
Formaat: Boksset
Grootte: 115 mm x 89 mm x 30 mm
Share
